Pushing the envelope with trendsetting ideas

Pushing the envelope with trendsetting ideas
Elsje Designs creates fun & functional gifts, stationery and table decor with a true South African touch

THE BUZZ

Stay in the know

with our latest designs, special offers and inspirational ideas.

If you want to receive regular eye candy, subscribe to our blog!

Wednesday, December 16, 2009

Wrapping your gifts for Christmas




Some visual inspiration for wrapping your Christmas gifts from the Decor8 blog. Enjoy the creative challenge and the result of having a gift showing care and attention. If you give yourself a little extra time, it is amazing what you can use up from around your home - scrap papers, brown paper bags, extra buttons, garden twine or whatever else you can find to add a little extra love to your gifts.

Tuesday, December 15, 2009

Christmas Blessings


For to us a child is born
to us a son is given
and the government will be on his shoulders.
And he will be called
Wonderful Counselor, Mighty God
Everlasting Father, Prince of Peace.
Isa 9:6

How to make this Advent Calender
Famous food and prop stylist from New York created this advent calendar for Country Living. Its made of matchboxes and some left over scraps of paper.
Directions:
•Glue the tops of empty boxes to one another to get rows.
•The bottom should be 9 and decrease by two until you have single box.
•Cut wrapping paper or old magazine paper to cover each row.
•Secure with glue.
•Then glue the rows in a tree shape as shown.
•Use either number cutouts or small stamps to number each box.
•On top you can glue a star or an angel.
•Fill the boxes with candy and trikets and give to someone special!

For more inspiration, go to www.sweetpaul.typepad.com

Blessings are like flowers. When they are fresh people prize them, when they wither, people forget them. How often do we remember the blessings and the miracles that are showered on us from heaven above and how often do we complain about the misfortunes in our lives. Remember this Festive Season that God's blessings are always with us. We just require the eyes and the senses to feel his presence.

Reflect on your present blessings
of which every man has many,
not on your past misfortunes,
of which all men have some.
Charles Dickens

Wednesday, December 9, 2009

Pencil Crayon Jewelry




Maria Cristina Bellucci is the mastermind behind these beautiful and original jewelry. She worked for many years as a theatre costume designer and now creates her own jewelry made from coloured pencils. The pieces are made using fragments of pencils that have been attached together and form into a varity of shapes. The forming process reveal the interiors of the pencils, showcasing the wood and the coloured lead.

Monday, December 7, 2009

Berig Sake24: Die Volksblad, Burger & Beeld









Kaartjiekoningin is voorloper wat bruilofsgaste wil verras


2009/12/04


Juanita Cillié



Daar kom 'n stadium in baie jongmense se lewe waar troupraatjies van tyd tot tyd die geselskap oorheers.
Dit is nou al vir 'n rukkie so dat heelwat van my vriende en kennisse die knoop deurhak.
Kort voor lank raak jy deel van die gesprekke oor blomme, oor rokke, oor koek.
Dit is onvermydelik om agter te kom waar bruide die beste winskopies kry, watter diensverskaffer duur is en wie die mooiste versierings verhuur.
Só het ek ook opgelet dat daar 'n spesifieke kaartjiemaker deur talle bruide van my ouderdom as die beste beskou word.
Ontvang jy dan ook 'n kaartjie van Elsje Designs, is dit maklik om te sien waarom.
Dit is altyd vars. Altyd uniek.
Maar ook vol persoonlikheid - en nie dié van die maker nie, maar van die bruid self.
Twee vriendinne het selfs slegs per telefoon en e-pos met die Elsje Designs-span gekommunikeer en steeds was die eindproduk nommerpas.
Watter bruid soek nie na diens van dié aard nie.
Elsje van Elsje Designs is meer as bewus van die belangrikheid van die formele uitnodiging.
"Dit is die eerste konkrete ding wat die klant se gaste in hul hand vashou," sê sy.
Dié idee wat geskep word, bly ook vir tot ses weke by die ontvanger, wat dit teen 'n aansteekbord, 'n yskas of in 'n dagboek sit.
"Die uitnodiging moet kommunikeer waaroor die geleentheid gaan. Dit is 'n boodskap wat jy moet oordra," sê sy.
En 'n werklik goeie uitnodiging het volgens haar nie eens woorde nodig nie. Mense moet onmiddellik weet waaroor dit gaan.
"Hulle moet dit vashou en sê: ?Sjoe. Dis h?lle?," sê sy.
Dit kan dalk eenvoudig klink, maar om 'n vreemdeling vas te pen, verg inspanning.
Daarom word alle korrespondensie met elke klant in 'n lêer gebêre - of dit nou 'n e-pos of 'n foto van 'n idee is. Bruide word aangemoedig om 'n foto van haar en die toekomstige bruidegom te stuur, terwyl 'n stukkie materiaal ook die kreatiwiteit laat vloei.
"Ek het geleer hoe om werklik na iemand te luister," sê Elsje.
Voor elke projek gaan sit die kreatiewe span, wat uit drie bestaan, om 'n tafel en bespreek al dié stukkies inspirasie wat ingesamel is.
"Die bruid het miskien vertel sy trou op haar pa se plaas en haar ma maak die rok. Sy het dalk genoem sy wil haar herkoms vier. Ons wil dan weerspieël wie dié klant is."
En dankie tog vir e-pos, waarsonder Elsje meen dit nie moontlik sal wees om haar onderneming só te bedryf nie. Die proses word altyd dieselfde aangepak, maar hulle laat hulle wel deur die begroting lei.
Sy hou daarvan om verskeie keuses aan klante te gee, asook raad oor hoe om kaartjies aan te pak.
Bruide word aanbeveel om sowat 6% van hul begroting aan die "papiergoedjies" te bestee.
En omdat die kaartjies self ook 'n beeld van die onderneming skep, is Elsje baie spesifiek oor wat presies gemaak word.
?Ek wil die toon aangee en nie net ander namaak nie."
Sy laat haar dus nie deur die opposisie lei nie, maar volg haar eie kop.
Dié begeerte om haar eie ding te doen, was juis een van die sleutels tot haar sukses, meen Elsje.
Mense was skepties toe sy agt jaar gelede besluit het om die onderneming te begin. Sy het 'n grafiesekuns- agtergrond gehad, maar dit het vir hulle al te veel na "speel" geklink.
Vandag is haar onderneming só 'n sukses dat daar sprake is van twee takke oopmaak terwyl 'n aanlyn winkel binne die volgende jaar geloods sal word.
Elsje Designs het ook agt permanente werkers en kontrakteer werk aan sowat nege ander ondernemings uit. In seisoentyd, wat van Oktober tot Maart strek, groei die aantal werkers tot sowat twaalf.
Elsje sê die eerste aanstelling was 'n moeilike stap.
Sy het op dié stadium nagte om gewerk om by te bly met bestellings.
Goeie raad dat die punt om personeel aan te stel, aangebreek het, het haar egter die groot stap om uit te brei, laat neem.
"As 'n eienaar het jy baie verantwoordelikhede. Jy moet nuwe werk inbring, maar jy moet ook jou personeel gelukkig hou, of soms op die vingers raps as dit nodig is."
Wanneer mense op hul perseel in Durbanville aankom, merk hulle ook dadelik op hoe mooi alles lyk, maar Elsje sê onder dié oppervlak is daar ook streng spertye en druk wat hanteer moet word.
Sy wil hê dat dit vir die meisies, wat almal meer soos vriendinne is, lekker moet wees om werk toe te gaan.
Hulle is net 'n klomp vroue wat saamwerk - die enigste man op die werf is 'n optel-gemmerkat King Louis. Sy weet nie hoe dit juis gekom het dat dit net die skoner geslag is nie, maar dink dit kan wees omdat daar met "fyn goedjies" soos lint en kant en knopies gewerk word.
Dit is ook glad nie belangrik vir haar om personeel met een ingesteldheid te hê nie. Elk is soos met 'n koek - elk van die bestanddele is nodig om die eindproduk te maak. "Saam bak ons hierdie beautiful produk."

Friday, December 4, 2009

Having fun for Media24's Business Page


Elsje and her team will be published this weekend in the Sake24 (Media24) Business Section - we are very excited!