Stay in the know, follow us by email or on Facebook...

Pushing the envelope with trendsetting ideas

Pushing the envelope with trendsetting ideas
Elsje Designs creates fun & functional gifts, stationery and table decor with a true South African touch

THE BUZZ

Stay in the know

with our latest designs, special offers and inspirational ideas.

If you want to receive regular eye candy, subscribe to our blog!

Friday, August 15, 2008

The Dream Team: Fransiena

Fransiena is ‘n toegewyde ma van drie kinders, 23, 19 en 6. Sy is baie lief vir mense! Haar werk hier, is elke dag iets nuut, elke dag nuwe mense wat sy ontmoet. Sy geniet dit om soggens werk toe te kom. As sy met ‘n bruid begin is dit altyd lekker en opwindend, veral ook om die eindresultaat te sien, dit doen haar hart goed om te weet sy was deel van haar grootste en gelukkigste dag van haar lewe. Die dag toe sy vir haar onderhoud by Elsje Designs ingestap het, toe het sy geweet dis waar sy wil wees en hier is sy deel van ‘n span. Fransiena is baie netjies en dink verder as wat ek van haar verwag – ons is baie lief vir haar! Sy is lief vir tuinmaak en ook vir fashion

No comments: