Stay in the know, follow us by email or on Facebook...

Pushing the envelope with trendsetting ideas

Pushing the envelope with trendsetting ideas
Elsje Designs creates fun & functional gifts, stationery and table decor with a true South African touch

THE BUZZ

Stay in the know

with our latest designs, special offers and inspirational ideas.

If you want to receive regular eye candy, subscribe to our blog!

Friday, August 27, 2010

Elsje Designs by die Tygervallei Bruidskou




Elsje Designs neem hierdie naweek deel aan die fantastiese Tygervallei Bruidskou! Kom loer gerus in by ons uitstallings by Foschini en Game vir die nuutste en mees toonaangewende uitnodigings, spyskaarte, tafelplanidees, naamkaartjies en ander papierkuns. Vir meer inspirerende idees, besoek ook ons prentjiemooi installasies by die Woolworths en Mugg&Bean-deure.


Ons sien uit daarna om jul almal daar te sien!


Groete,

Die Elsje Designs-span


1 comment:

Anonymous said...

please take lots of pics! we would love to see it up here in jhb!